Modulekode | NPE 410 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Praktika in verskillende kliniese instellings; bestuur van individue, gesinne of pasientgroepe se gesondheidsorgbehoeftes; nasionale wetgewing en beleidsraamwerke ten opsigte van moeder- en kindergesondheid. Praktika van elektief in algemene verpleegkunde of verloskunde. LW: Slegs BCur-studente mag vir hierdie module registreer |
Modulekrediete | 29.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | NUR 310, NUR 320, NPE 310, NPE 320 |
Kontaktyd | 3 praktiese sessies per week, 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App